
- Algemene Sport Nuus
- Krieket
- Rugby
- Fietsry
- Gholf
- Algemene Besigheidsnuus
- Werk & Besigheidsgeleenthede
- Maatskappye
Oor Ons
Die Dikdorings is ‘n inisiatief gestig deur oudlede van Kanniedood Mansdaghuis (Universiteit van Johannesburg).
Die doel van die Dikdorings is om netwerke te bewerkstellig met die klem op die volgende:
- Besigheid
- Sosiaal
- Buitemuurse aktiwiteite
- Fondsinsamelingsprojekte
Om dit te bereik beplan die Dikdorings verskye funksies per jaar. Hierdie jaar skop hulle af met:
- ‘n Gholfdag
- Kanniedood ‘Premier League’ (KPL)
- 35 jaar reunie
- Alumni bal vir oudlede en vriende
Die Dikdoring Klub is oop vir veral oud-Kanniedoodlede sowel as hul vriende en familie wat graag die byeenkomste wil bywoon. Verder het die Dikdorings se aktiwiteite dit ten doel om oudlede, vriende en familie die geleentheid te gee om hul gewig in te gooi by verskeie gemeenskapsdiensprojekte.
Die doel van die gemeenskapsdiensprojekte is om:
- Sport as saambindende faktor te gebruik om mense oor alle grense heen saam te snoer
- Fondse in te samel dmv lekker sosiale- en sportfunksies
- Daardie fondse aan te wend vir die koop van onder andere sporttoerusting vir minderbevooregte kinders
-Oudlede is welkom om voorstelle te maak
Skakel gerus die ondergenoemde persone vir meer inligting:
Arno van der Merwe (Kierie) 082-043-7195
Gerhardt Botha (Fubar) 082-922-9961
Daniel Lotter (Parool) 078-838-1888
About us
The Dikdorings is an initiative founded by alumni of KanniedoodMens’ Day House of the University of Johannesburg.
The objective of the Dikdorings is to establish networks with the emphasis on:
- Business
- Social
- Extramural activities
- Fundraising projects
To achieve this, the Dikdorings are planning to launch four functions per year. In 2012, they will kick off with:
- A Golf Day(march/april)
- Kanniedood Premier League (KPL)(June)
- 35 year bash
- Oktober ball vir alumni and friends
The Dikdoring Club is open to all ex-Kanniedood members as well as their friends and family who are interested in attending above mentioned functions. A further aim of Dikdoring activities is to get members, friends and family involved in community outreach projects.
The purpose of community projects is:
- To use sport as a unifying factor to bring people together
- Fundraising through social and sport functions
- To use funds raised to purchase equipment for underprivileged children
-We are open for any new ideas
For further information, please contact:
Arno van der Merwe (Kierie) 082 043 7195
Gerhardt Botha (Fubar) 082 922 9961
Daniel Lotter (Parool) 078 838 1888

